Eredienste
Ons Sondae eredienste vind plaas soos volg:
Oggenddiens: 09:00
Aanddiens: 18:30
Almal welkom
h/v Starkey & Spioenkopstraat, Waverley, Pretoria
Katkisasie
Katkisasie tye is soos volg:
Laerskool – Sondae na die oggenddiens
Hoërskool – Woensdae aande soos volg:
Gr 8 & 9 18:00 – 18:50
Gr 10 18:50 – 19:40
Gr 11 19:40 – 20:30
Prediking
Luister na vorige preke op ons preke blad
Ons Gemeente
Lees meer oor gebeure in die gemeente op ons Facebook blad
