Ons Kerk

Sedert sy ontstaan ​​op 6 Desember 1959 het die Gereformeerde Kerk Totiusdal ‘n belangrike rol in die plaaslike gemeenskap gespeel.

Predikant

Ds. Jonker is in 2021 as proponent na die gemeente beroep.

Susters

Die grondslag van die Sustershulpdiens is die Woord van God soos dit bely word in die drie formuliere van eenheid.

Diakonie

Die Diakonie speel ‘n belangrike rol in beide die handhawing van die erediens en die koestering van die geestelike en praktiese welstand van die gemeente.