Ds Jonker Venter
Ds. Jonker is in 2021 as proponent na die gemeente beroep. Met sy bevestiging as predikant word hy, sy vrou en hulle drie kinders lidmate aan die gemeente.