Ons Kerk
Sedert sy ontstaan op 6 Desember 1959 het die Gereformeerde Kerk Totiusdal ‘n belangrike rol in die plaaslike gemeenskap gespeel.


Predikant
Ds. Jonker is in 2021 as proponent na die gemeente beroep.
Susters
Die grondslag van die Sustershulpdiens is die Woord van God soos dit bely word in die drie formuliere van eenheid.


Diakonie
Die Diakonie speel ‘n belangrike rol in beide die handhawing van die erediens en die koestering van die geestelike en praktiese welstand van die gemeente.
